HUISGENOOT KROON MEJ. TIENER 2024
Die kompetisie was straf, maar die stemme is in en Carli Oosthuizen is Huisgenoot se Mej. Tiener 2024! Carli, wat een van honderde meisies was wat vir dié gesogte titel ingeskryf het, is 17 jaar oud en woon in Senekal in die Vrystaat. Hierdie skoonheid was van die begin af ’n gunsteling onder lesers en …