TIAAN MASSYN EER JOHNNY CLEGG MET NUWE ENKELSNIT “THE CROSSING”
Afrikaanse sanger, kranige sakeman en finalis in die Mnr. Suid-Afrika-kompetisie, waarvan die finaal plaasvind op 11 November 2023, Tiaan Massyn, stel sy nuwe enkelsnit getiteld “The Crossing” vry. Hierdie inspirerende lied, oorspronklik geskryf deur die legendariese Johnny Clegg, is ‘n liefdevolle eerbetoon aan ‘n ikoon van die Suid-Afrikaanse musiekkultuur. Tiaan deel sy gevoelens oor die …
Read more “TIAAN MASSYN EER JOHNNY CLEGG MET NUWE ENKELSNIT “THE CROSSING””