LOGAN PIETERSEN STEL ’N EMOSIEBELAAIDE MUSIEKVIDEO VRY VAN NUWE BEMOEDIGENDE TREFFER
Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Logan Pietersen, het met sy nuutste enkelsnit – wat opgedra is aan almal wat oorsee moet werk en woon om vir hulself en hulle gesinne ’n toekoms te bou – net weereens bewys dat hy die kuns vervolmaak het om met harte te praat. BRING MY TERUG (H2-A) is nie …
Read more “LOGAN PIETERSEN STEL ’N EMOSIEBELAAIDE MUSIEKVIDEO VRY VAN NUWE BEMOEDIGENDE TREFFER”