KUNSTEFEES IN DIE KLEINE – JANNIE DU TOIT SKOP 2025 FEESTELIK AF

KUNSTEFEES IN DIE KLEINE – JANNIE DU TOIT SKOP 2025 FEESTELIK AF Om ’n opwindende en volgepropte 2025 in te lui, beplan Jannie du Toit sy vierde KUNSTEFEES IN DIE KLEINE oor die naweek van 25 en 26 Januarie in die Fairtree Atterbury-teater in samewerking met Pretoria FM. Vier produksies – waarvan nog nie een …

POSDUIF GEE NUWE LEWE AAN ’N OU TREFFER

Na ’n besige en opwindende jaar wat vertonings landswyd, sowel as openingsvertonings vir die legendariese Kip Moore ingesluit het, is die SAMA-bekroonde musiekgroep, POSDUIF, opgewonde om 2024 op ’n hoë noot af te sluit met ’n vars en unieke verwerking van die gewilde Bles Bridges-treffer, RUITER VAN DIE WINDJIE. Dié lied, wat net so deel …

M*O*U EN VICTOR BRAVO SPAN KRAGTE SAAM VIR BETEKENISVOLLE NUWE ENKELSNIT

Die dinamiese liedjieskrywer van M*O*U, Christof Prins, en hoofsanger van Victor Bravo, Weco van Basten, het hul kreatiewe kragte saamgespan vir die splinternuwe, inspirerende enkelsnit, INTERTWINED. Hierdie lied is ’n diep persoonlike vertelling van liefde en verbintenis en beloof om harte reg oor wêreld te raak. Prins het die liedjie geskryf nadat hy ’n praatjie …

HUMOUR MEETS HEART IN JENNIS WILLIAMSON’S LGBTQ+ GUIDE, DIRECTIONS TO GAY TOWN: 

THE RAINBOW ROADMAP Fresh on the heels of his first acclaimed self-published self-help guide, Finding Your Spotlight, which explores the concept of purpose in the entertainment industry, Jennis Williamson – proudly announces the release of his new book, DIRECTIONS TO GAY TOWN: THE RAINBOW ROADMAP, set to launch on 1 December 2024 on Amazon.com and …

ANTON GOOSEN SE NUWE MUSIEKVIDEO ROER HARTE REG OOR DIE LAND

LUKA, wat “lig” of “draer van lig” beteken in verskeie Slawiese tale is ’n strelende akoestiese ballade in ’n 6/8-walsgenre, uit Goosen se eie pen, wat die vreugde en hoop beliggaam wat saam met ’n nuwe lewe kom. Dit gaan oor nuwe lewe en hoop in ‘n dapper nuwe veranderende wêreld. Volgens die Liedjieboer vang …

CHEREÉ CELEBRATES MILESTONE AS NEW MUSIC VIDEO HITS 100 000 VIEWS!

In just four short weeks, Chereé’s brand-new music video for the single Another Day has surpassed an incredible 100 000 views on YouTube and is quickly climbing the ranks on various music charts across the country! This song, the first track off her highly anticipated album of the same name, has resonated with fans old …

NEIL SANDILANDS SLUIT 2024 AF MET MERKWAARDIGE PRESTASIES

Die bekroonde akteur, sanger, liedjieskrywer, en stemkunstenaar, Neil Sandilands, het ’n reusejaar beleef met verskeie belangrike mylpale, wat sy indrukwekkende loopbaan verder versier. Van internasionale benoemings, verskeie rolprent- en televisiewerke en ’n musiektoer, tot ’n nuwe album. ’n Mens moet kop hou om by te bly. 2024 het Neil se veelsydigheid en talent na nuwe …

COBUS VISSER VEREER MET GESERTIFISEERDE PROFESSIONELE SPREKER-TOEKENNING DEUR VIRTUAL SPEAKERS ASSOCIATION INTERNATIONAL IN BALI

Cobus Visser, ’n bekende Suid-Afrikaanse skrywer, spreker, afrigter, fasiliteerder, lewensafrigter, en vuurloop-instrukteur, is onlangs bekroon met die gesogte Certified Speaking Professional (CSP)-toekenning deur die Virtual Speakers Association International (VSAI). Cobus is een van net 12 Suid-Afrikaners wat hierdie toekenning al ontvang het. Hierdie toekenning is tydens ’n eksklusiewe in-persoon-geleentheid in Bali oorhandig, ter viering van …

LEN MULLER BRING HULDE AAN SY GESIN MET NUWE KORTSPELER EN ENKELSNIT

Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as ’n man wat passievol is oor sy gesin en veral pa-wees. Dit is daarom heel gepas dat sy nuutste kortspeelplaat, ARENDE EN ENGELE, opgedra word aan sy vrou en seun. Hierdie projek is ’n intieme en persoonlike weergawe van Len …