HIÉRDIE TIENER PRAAT MÉT TIENER
Daar is talle motiveringsprekers en lewensafrigters wat graag oor tienersake gesels, maar nie elke dag in die skoene van ‘n tiener stap nie. Dis maklik om advies vir ouers te gee en aan tieners uit te deel, maar die implementering en die praktiese toepassing is nie altyd so maklik as jy nie self meer ‘n …