INSPIRERENDE NUWE BOEK DEUR HYKIE BERG BINNEKORT OP DIE RAK
Die bekroonde akteur, entrepreneur en skrywer Hykie Berg se nuutste boek, GEROEP VIR MEER – OM SUKSESVOL TE LEWE, is eersdaags beskikbaar. Die boek is geïnspireer deur alles wat Hykie – wat sonder skaamte sy stormagtige geskiedenis met mense deel – die afgelope twee dekades oor die konsep van sukses geleer het en hoe om …
Read more “INSPIRERENDE NUWE BOEK DEUR HYKIE BERG BINNEKORT OP DIE RAK”