SLEGS 2 MAANDE OOR OM JOU PLEK OM IN MAURITUIS TE GAAN GHOLF SPEEL TE VERSEKER!

Om in Mauritius te gaan gholf speel saam met sportlegendes terwyl jy in van SunLife se luuksste oorde tuisgaan, klink soos ’n droom wat waar word. En om dan nog boonop die geleentheid te kry om op drie verskillende kampioenskapgholfbane te speel, wat deur bekende gholfspelers ontwerp is, is die kersie op die koek. Al …