MUSIEKVIDEO VAN PETRONEL BAARD EN JOHAN LIEBENBERG SE TREFFER-DUET NOU BESKIKBAAR!
Sedert die vrystelling van die twee merkwaardige musikante, Petronel Baard en Johan Liebenberg, se sielvolle duet, MAG JY, einde 2023, is die musiekwêreld behoorlik aan die gons. Nie net is dié alternatiewe skepping uit Helena Marais se pen gewild onder Afrikaanse musiekliefhebbers nie, maar dit word ook gereeld gespeel deur groot radiostasies reg oor die …
Read more “MUSIEKVIDEO VAN PETRONEL BAARD EN JOHAN LIEBENBERG SE TREFFER-DUET NOU BESKIKBAAR!”