JANNIE DU TOIT SKOP DIE NUWE JAAR VOLSPOED AF

Nadat 2023 vir Jannie du Toit groot hoogtepunte opgelewer het met twee nuwe verhoogproduksies, ‘n AITSA!-toekenning en ‘n onvergelykbare jaareind-toer met die immer gewilde produksies IN KERSFEESTYD en BONJOUR MONSIEUR BREL, het 2024 ewe blitsig aan die gang gekom. Koos du Plessis se sterfdatum is nou, veertig jaar later, gepas herdenk toe Jannie se program …

WORLD LEISURE HOLIDAYS – TROTSE BORG VAN HUISGENOOT SE MEJ. TIENER 2024!

WORLD LEISURE HOLIDAYS (WLH), ’n gesogte reisgentskap in Suid-Afrika, kondig met trots aan dat hulle een van die borge is van die gewilde Huisgenoot Mej. Tiener 2024-kompetisie. Hierdie ikoniese kompetisie, wat in 1962 begin het, is terug en op soek na ’n nuwe generasie deelnemers tussen die ouderdom van 13 en 18. Die Huisgenoot Mej. …

EGYPTIAN PERFUME OIL BRAND STUNS WITH LATEST CAMPAIGN, SHOT AND FILMED IN THE MAGICAL BACKDROP OF EGYPT

Shot and filmed in the magical backdrop of Port Said, Egypt, the brand new TAPPUTI EGYPTIAN PERFUME OILS “Get Set For Love” Valentine’s campaign features breathtaking images captured by international art director and photographer Dina Yosry. In a move to unveil the heart of magical Egypt, TAPPUTI embarked on a breathtaking Valentine’s shoot in the …

FOR ONLY R3000 YOU CAN SECURE YOUR SPOT NOW AND PLAY GOLF IN MAURITIUS!

Calling all golf enthusiasts! Secure your spot now for an unparalleled golfing adventure in the tropical paradise of Mauritius alongside sports legends JP Duminy, Breyton Paulse, Alwyn Hollenbach and Johnny Davids. All you have to do is is pay your R3 000 deposit now! The balance is only due 30 days before the departure date. All golf players, …

NUWE JONG UITBLINKER PRAAT TIENERS SE TAAL

Die begin van ’n nuwe skooljaar, in ’n nuwe graad of selfs ’n nuwe skool, kan baie uitdagend en selfs vreesaanjaend wees. Jy kan wel jou eerste skooldag, of selfs week, makliker maak met ’n bietjie ekstra moeite, beplanning en raad van iemand wat reeds dié pad verskeie kere moes stap. As daar nou een …

JANNIE DU TOIT – DOEP IS NIE DOOD NIE

Die verhoogproduksie Doep is nie dood nie bevat ‘n formidabele versameling liedjies en tekste van wyle Koos du Plessis. Koos Doep, soos hy in die volksmond bekend geword het, word wyd beskou as die Bob Dylan of dalk die Leonard Cohen van Afrikaanse musiek. Koos is in 1984 tragies op ‘n relatief jong ouderdom oorlede, maar het ‘n rykdom …