TRACY BRAINERS STEL EMOSIEBELAAIDE DEBUUT-ENKELSNIT VRY
Dit is menslik om die dinge wat met jou gebeur te bevraagteken, en om sin te probeer maak van die lewe. In haar debuut-enkelsnit, KAN JY MY SÊ, stel die talentvolle kunstenaar, Tracy Brainers, ondersoek in oor die hoekoms en waaroms van die lewe, en die emosies wat daarmee gepaard gaan. Hierdie veelsydige vrou is …
Read more “TRACY BRAINERS STEL EMOSIEBELAAIDE DEBUUT-ENKELSNIT VRY”