ILÁN VAN STADEN REIK LANGVERWAGTE DEBUUT-ALBUM UIT

Sedert hy in 2022 sy buiging in die plaaslike vermaakbedryf gemaak het, sien die sanger, liedjieskrywer en akteur, Ilán van Staden, se bewonderaars al uit na sy eerste vollengte album. Nou, na meer as ’n jaar se harde werk en beplanning, is die wag uiteindelik verby, want MY MENSE is pas vrygestel en beloof om …

OOGSORGBEWUSTHEIDSMAAND: GESONDE OË ’N PRIORITEIT VIR MNR. SA-FINALIS

Tydens 21 September tot 18 Oktober 2023 is Oogsorgbewustheidsmaand en word daar sterk fokus op ooggesondheid in Suid-Afrika geplaas. Die kranige sakeman en Mnr. SA Top 10-finalis, Tiaan Massyn, bestuur suksesvolle oogkundige praktyke in Pretoria en die Kaap en as oogkundige het hy eerstehandse ervaring van die impak van swak sig en ooggesondheid op mense …

MAAK JOU GEESTESGESONDHEID PRIORITEIT HIERDIE OKTOBER

Oktober is Wêreldgeestesgesondheidsmaand. Om bewusmaking hieroor te skep, spesifiek op Wêreldgeestesgesondheidsdag op 10 Oktober, wil topprestasie-afrigter, Cobus ‘Die Viking’ Visser, mense – en veral mans – aanmoedig om om te sien na hulle geestesgesondheid. Dié bekende Suid-Afrikaanse skrywer, spreker, afrigter, fasiliteerder, lewensafrigter en vuurloop-instrukteur glo dat Wêreldgeestesgesondheidsmaand belangrik is vir verskeie redes, veral in ’n …

NUWE LOGAN PIETERSEN-ENKELSNIT BEMOEDIG DIEGENE WAT HULLE LAND EN MENSE MIS

As Suid-Afrikaners is ons die afgelope paar jaar deur moeilike tye, wat baie mense genoodsaak het om in ander lande te gaan werk – ver weg van hulle mense, taal en kultuur. BRING MY TERUG (H2-A), Logan Pietersen se splinternuwe enkelsnit, word opgedra aan almal wat oorsee moet werk en woon om vir hulself en …

GISELLE TREF DIEP MET EERSTE AFRIKAANSE ENKELSNIT

Om iemand te verloor vir wie jy lief is, hetsy aan die dood of omdat julle verhouding nie uitwerk nie, kan hartverskeurend wees en jou laat wens dat jy daai persoon nog net een keer kan vashou en waardeer. Met haar enkelsnit, DIE LAASTE KEER, kry die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Giselle dit nie net …

Is Instagram Verification Really Worth it?

Magriet Groenewald paid to find out, so that you don’t have to. Instagram verification has always been a coveted status symbol, reserved for celebrities and influential figures. But did you know that this is no longer the case? Since February 2023 this verification badge, once an almost impossible-to-get badge of honour, is now up for …

JOSHUA NA DIE REËN VIER ’N DEKADE IN DIE MUSIEKBEDRYF MET ’N NUWE ALBUM

Tien jaar ná Lig op die Horison , een van die multi-bekroonde sanger en liedjieskrywer, Joshua na die Reën se eerste groot treffers, is hy steeds besig om harte te verower met sy betekenisvolle musiek, unieke styl, diep lirieke en besonderse klank. Hy is tans besig om voorbrand te maak vir die bekendstelling van sy …

ARNOLD DE WET REIK LANGVERWAGTE LOFPRYSINGSALBUM EN NUWE ENKELSNIT UIT

Die oomblik waarna Arnold de Wet-ondersteuners al so lank uitsien, het uiteindelik aangebreek. Sy splinternuwe lofprysings- en aanbiddingsalbum, EIGHT28, is nou beskikbaar en beloof om elkeen wat daarna luister diep te raak. EIGHT28, wat verwys na Romeine 8:28, word uitgegee onder die vaandel van Inhoud Huis Musiek se aanbiddingsplatform, The Shelter, en is die gesamentlike …

MUSIC VIDEO FOR NEW KERRY B SINGLE, JEALOUS, NOW AVAILABLE

JEALOUS, the powerful new pop anthem by talented singer-songwriter, Kerry B is currently charting on several radio stations across the country. The track explores the intricacies of jealousy and its transformative potential. An equally impressive music video, which adds a visually stunning dimension to the hit, has just been released and is now available online. …

JANNIE DU TOIT SLUIT DIE JAAR AF MET ’N GESOGTE TOEKENNING EN ’N REEKS SPESIALE VERTONINGS

Die geliefde en bekroonde sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, is vanjaar een van die eregaste by Pretoria FM se gesogte Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings wat op 19 September 2023 by die Choose Life Ouditorium in Pretoria plaasvind. Du Toit, wat sy eerste professionele verhoogoptrede in 1971 gehad het en in 1979 bekendheid verwerf het, word …