CHRISTIAAN BAARTMAN SING DIE DANSVLOER AAN DIE BRAND MET NUWE ENKELSNIT
Na ’n lang en stresvolle week by die werk, is ’n mens soms net lus om oor ’n naweek pret te hê en ’n bietjie saam met jou vriende te gaan dans. Dit is presies waaroor VELLIES OP DIE DANSVLOER, die musikant en liedjieskrywer Christiaan Baartman se splinternuwe Afrikaanse popsnit gaan. Hierdie opgewekte verwerking, uit …
Read more “CHRISTIAAN BAARTMAN SING DIE DANSVLOER AAN DIE BRAND MET NUWE ENKELSNIT”