NEW ROBERT DE NIRO COMEDY CELEBRATED LOCALLY WITH AN EXCLUSIVE PRE-SCREENING AT THE GROVE MALL

Filmfinity, in association with Starburst Promotions, Vonk Musiek, and Vellie Boutique, proudly hosted an exclusive pre-screening for the highly anticipated comedy, ABOUT MY FATHER, on 25 May 2023. The event, held at The Grove Mall, was attended by an array of esteemed celebrities and media representatives, including Neil Sandilands, Frank Rautenbach, Dozi, Zaan Sonnekus, Kerry …

RYNO VELVET – VOLKSWAGEN BUSSIE

Ryno Velvet is terug met ‘n nuwe ateljee enkelsnit “Volkswagen Bussie”. Opgeneem by Sunset Studios in Stellenbosch en vervaardig deur Fred den Hartog van Die Heuwels Fantasties en Thieve faam onder andere. Jean Labuschange bekroonde tromspeler en kletsreimer het die tromme op die enkelsnit behartig. Die snit is gemeng deur Jürgen Von Wechmar en gemeester …

MARCEL DALMAYDA SING OOR GEBROKE HARTE IN TREFFENDE NUWE ROCKBALLADE

Om iemand vir wie jy lief was saam met iemand anders te sien en te weet hulle is gelukkig kan pynlik wees, al is dit vir die beste. Gewilde rocker, Marcel Dalmayda, sing oor hoe dit voel wanneer liefde nie uitwerk nie in sy splinternuwe enkelsnit, IEMAND ANDERS. Louwrens Bezuidenhout, wat dié rockballade geskryf en …

NEW DE NIRO COMEDY, ABOUT MY FATHER, HITS LOCAL CINEMAS SOON

Get ready for a hilarious and heartfelt comedy that explores the complexities of family dynamics. ABOUT MY FATHER, starring the legendary Robert De Niro and loosely based on the life of Italian-American stand-up comedian Sebastian Maniscalco, is set to grace local screens from 26 May 2023! Directed by the acclaimed Laura Terruso, the film follows …

ARMAND STEENKAMP SKRYF LIEDJIE OOR VROLIKE UIT TAND VISSERS VROU

Afrikaanse kunstenaar Armand Steenkamp het onlangs sy nuwe enkelsnit, “Johanna Van Saldanha”, vrygestel. Die liedjie is geïnspireer deur die wyle Worsie Visser se “Liedjie Gee Hom Gas Johanna”, en is ‘n eerbetoon aan die wonderlike vrou wat op die weskus van Suid-Afrika gewoon het. Armand het die liedjie geskryf nadat hy een oggend by ‘n …

FANUS PIENAAR SE KNIEE RAAK LAM VIR ‘N MEISIE MET ‘N JOHN DEERE HOED

Fanus Pienaar, bekend vir sy rasper stem en kitaarspel, het ‘n nuwe liedjie uitgereik wat almal se harte aan die brand steek. “John Deere Hoed” is ‘n oorspronklike liedjie wat beskryf hoe die perfekte boeremeisie elke man se knieë kan lam maak. Dit is ‘n liedjie wat almal kan verstaan omdat dit ‘n prentjie van …

Slinternuwe aanlyn-reeks, Die Anderkant van Sukses, delf diep in die harte en psige van invloedrykes in Suid-Afrika

Dames en here, maak gereed om ’n aangrypende reis aan te pak oor die lewens van ’n paar van Suid-Afrika se mees suksesvolle individue, onder leiding van dr. Johan Beukes.  In sy splinternuwe aanlyn-reeks, Die Anderkant van Sukses, delf Beukes diep in die harte en psige van die mees invloedryke persone in die land, waarvan …

CHRISTI SE TWEEDE ENKELSNIT EN MUSIEKVIDEO IS GEÏNSPIREER DEUR ’N MOEILIKE TYD IN HAAR LEWE

Dit is normaal om jou emosies uit te blok in ’n poging om jouself te beskerm. Hoewel dit tydelike verligting kan bring vir die seer wat daarmee gepaard gaan, is dit selde ’n langtermyn-oplossing vir die lewe se uitdagings. In haar nuwe enkelsnit, RAIN, verklap Christi hoe dit is om desperaat te wees om te voel, wanneer jy …