TIAAN MASSYN, DIE OOGKUNDIGE VAN PRETORIA WAT SING!
’n Oogkunidge wat sing? Ja, hoekom dan nou nie? Om ’n verskil te maak in die lewens van die mense met wie sy pad kruis was nog altyd die aantreklike, nege-en-twintig-jarige oogkundige van Centurion in Pretoria, Tiaan Massyn se grootste lewensdoel. Vir iemand wat twee suksesvolle praktyke in Pretoria besit en bestuur (Rooihuiskraal en Eldoraigne), …
Read more “TIAAN MASSYN, DIE OOGKUNDIGE VAN PRETORIA WAT SING!”